RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb omroeper Andries van Zyl bied die program Maandag tot Donderdag aan, terwyl Moneyweb joernalis Ingè Lamprecht of redakteur Ryk van Niekerk beurteliks op Vrydae agter die mikrofoon in skuif.

More ways to listen