Rooipenstories

womanonfire

Rooipenstories is Stories spesiaal bedoel vir kinders, wat hulle tone sal laat omkrul en hulle 'n liefde vir storielees en -skryf, sal ontwikkel. Skuif nader… nog ‘n bietjie nader. Die storie gaan nou-nou begin! Kom luister saam… Jy kan nog stories vind op http://www.facebook.com/Rooipenstories. Die stories is geskep en saamgestel deur Marthie Nel Hauptfleisch. Jy kan haar volg op instagram, twitter en facebook by ‘Woman On Fire.’

More ways to listen