Klipkouers se Sake Ondersteuningsnetwerk (SON) is 'n Private Afrikaanse Sakekamer en Internet Potgooi Radioprogram, wat elke Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in besigheid. Luister elke Vrydag regstreeks vanaf 06h00 tot 8h00, hier: https://iono.fm/s/225

More ways to listen