Nuus met Spies is 'n podsending wat elke Vrydag die voorafgaande week se belangrike nuusgebeure akkuraat, betroubaar en sinvol uiteensit. Die joernalis Mia Spies vat die inligting wat elke landsburger behoort te weet saam en verweef dit met nuusmakers se eie woorde. Die grootste nuusgebeurtenis van die week word ook kortliks deur 'n kenner op die gebied ontleed. Ons vervaardigers is Roland Perold en Andisiwe May. Nuus Met Spies is ‘n produksie in samewerking met die potgooi-produksiehuis Volume. Vir meer inligting oor Volume gaan na https://www.volume.africa. Indien jy elke Vrydag hierdie podsending in jou WhatsApp inboks wil kry, gaan na https://www.nuusmetspies.com/whatsapp.

More ways to listen